Gaan na inhoud

onverhoogd

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Voltooide deelwoord
Werkwoordverhoog
Werkwoordelikverhoog  
Naamwoordelikverhoog, verhoogd, verhoogde  
Negatiefonverhoogd, onverhoogde
on•ver•hoogd
Negatiewe naamwoordelike verlede deelwoord
  1. Predikatief of bywoordelik: wat nie verhoog is of word nie
  1. Die skoonheid is egter onverhoogd: dit is deel van die beskadigde werklikheid en nie bo of buite dit nie. [1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: unelevated(en)
Nederlands: onverhoogd(nl)