Gaan na inhoud

onverhoogde

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Voltooide deelwoord
Werkwoordverhoog
Werkwoordelikverhoog  
Naamwoordelikverhoog, verhoogd, verhoogde  
Negatiefonverhoogd, onverhoogde
on•ver•hoog•de
Negatiewe naamwoordelike verlede deelwoord
  1. Attributiewe vorm van onverhoogd: wat nie verhoog is of word nie
  1. Suid-Afrika se positiewe groeikoers en die ontwikkeling op tegnologiese gebied het ook onverhoogde bedingingsvermoë tot gevolg gehad [1]