Gaan na inhoud

onverkend

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Voltooide deelwoord
Werkwoordverken
Werkwoordelikverken  
Naamwoordelikverken, verkende  
Negatiefonverkend, onverkende
on•ver•kend
Negatiewe naamwoordelike verlede deelwoord
  1. Predikatief of bywoordelik wat nie verken is of word nie; terwyl dit nie verken word of is nie.
  1. In sy lesings van die Middeleeue is die antieke momente wat ágter die tekste lê, dus grootliks onverkend gelaat. [1]