onverkort
Voorkoms
| Voltooide deelwoord | |
|---|---|
| Werkwoord | verkort |
| Werkwoordelik | verkort |
| Naamwoordelik | verkort, verkorte |
| Negatief | onverkort, onverkorte |
- on•ver•kort
- Negatiewe naamwoordelike verlede deelwoord
- Predikatief of bywoordelik: wat nie verkort is of word nie; terwyl dit nie verkort word of is nie.
- Aan die anderkant is elkeen baie duidelik oor sy eie standpunt en stel hy dit onverkort, met groot kundigheid en oortuiging. [1]