Gaan na inhoud

onverkorte

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Voltooide deelwoord
Werkwoordverkort
Werkwoordelikverkort  
Naamwoordelikverkort, verkorte  
Negatiefonverkort, onverkorte
on•ver•kort
Negatiewe naamwoordelike verlede deelwoord
  1. Attributiewe vorm van onverkort: wat nie verkort is of word nie; terwyl dit nie verkort word of is nie.
  1. 'n Onverkorte geboortesertifikaat word benodig wanneer jy met die kind in die buiteland wil reis. [1]