onverlaagd
Voorkoms
| Voltooide deelwoord | |
|---|---|
| Werkwoord | verlaag |
| Werkwoordelik | verlaag |
| Naamwoordelik | verlaagd, verlaagde |
| Negatief | onverlaagd, onverlaagde |
- on•ver•laagd
- Negatiewe naamwoordelike verlede deelwoord
- Predikatief of bywoordelik: wat nie verlaag is of word nie; terwyl dit nie verlaag word of is nie.
- Andersom is dit egter minder seker dat iemand van die suide afkomstig is selfs wanneer dié vokaal in ek duidelik onverlaagd geproduseer word, dus as [ɛ].[1]