Gaan na inhoud

onverlang

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Voltooide deelwoord
Werkwoordverlang
Werkwoordelikverlang  
Naamwoordelikverlang, verlangde  
Negatiefonverlang, onverlangd, onverlangde
on•ver•lang
Negatiewe naamwoordelike verlede deelwoord
  1. Predikatief of bywoordelik: wat nie verlang is of word nie
  1. Hierdie vrees spruit dikwels uit vorige ervarings van om onverlang of ongewenst te voel, wat hulle selfwaarde beïnvloed.[1]