onverlangde
Voorkoms
| Voltooide deelwoord | |
|---|---|
| Werkwoord | verlang |
| Werkwoordelik | verlang |
| Naamwoordelik | verlang, verlangde |
| Negatief | onverlang, onverlangd, onverlangde |
- on•ver•lang•de
- Negatiewe naamwoordelike verlede deelwoord
- Attributiewe vorm van onverlang: wat nie verlang is of word nie
- Indien dit waarvan die doeltreffendheid bereken wil word egter meer kompleks van aard is en uiteenlopende verlangde en onverlangde uitkomste by die verskillende eenhede daarvan meebring, word so 'n simplistiese en eensydige omskrywing van doeltreffendheid onvoldoende.[1]