Gaan na inhoud

onversterk

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Voltooide deelwoord
Werkwoordversterk
Werkwoordelikversterk  
Naamwoordelikversterk, versterkte  
Negatiefonversterk, onversterkte
on•ver•sterk
Negatiewe naamwoordelike verlede deelwoord
  1. Predikatief en bywoordelik: wat nie versterk is of word nie
  1. Die algemene doelgraad is onversterk en bied die hoogste verlenging en taaiheid van alle PEEK-grade.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: unfortified(en)
Nederlands: onversterkt(nl)