Gaan na inhoud

onversterkte

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Voltooide deelwoord
Werkwoordversterk
Werkwoordelikversterk  
Naamwoordelikversterk, versterkte  
Negatiefonversterk, onversterkte
on•ver•sterk•te
Negatiewe naamwoordelike verlede deelwoord
  1. Attributiewe vorm van onversterk: wat nie versterk is of word nie
  1. Keimoes het uitgeblink in diverse kategorieë, van beste prestasie op wit onversterkte wyn (6 wyne) en beste prestasie op rooi onversterkte wyn [1]