Gaan na inhoud

onvertaald

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Voltooide deelwoord
Werkwoordvertaal
Werkwoordelikvertaal  
Naamwoordelikvertaal, vertaalde  
Negatiefonvertaald, onvertaalde
on•ver•taald
Negatiewe naawoordelike verlede deelwoord
  1. Predikatief of bywoordelik wat nie vertaal is of word nie
  1. Ook tekste wat onvertaald van buite ingevoer word, moet in berekening gebring word. Norme kom egter wel ter sprake. [1]