Gaan na inhoud

onvertaalde

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Voltooide deelwoord
Werkwoordvertaal
Werkwoordelikvertaal  
Naamwoordelikvertaal, vertaalde  
Negatiefonvertaald, onvertaalde
on•ver•taal•de
Negatiewe naawoordelike verlede deelwoord
  1. Attributiewe vorm van onvertaald wat nie vertaal is of word nie
  1. Met die inleidende motto, ’n onvertaalde aanhaling uit Van Wyk Louw se Raka, skakel Coldsleep Lullaby weer direk met Koos Kombuis se Raka, die roman, daardie Afrikaanse verhaal waarin die afsonderlike hoofstukke telkens met ’n versreël uit Raka begin. [1]