Gaan na inhoud

onvertakte

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Voltooide deelwoord
Werkwoordvertak
Werkwoordelikvertak  
Naamwoordelikvertakte  
Negatiefonvertakte
Negatiewe byvoeglike deelwoordsvorm van vertak
1. wat nie vertak is nie
Die massaspektra van versadigde, onvertakte koolwaterstowwe (alkane), verkry met 'n verhitte inlaatsisteem en die konvensionele 70 eV ioniseringsenergie, is eenvoudig en karakteristiek.[1]