onvoldaan
Voorkoms
| Voltooide deelwoord | |
|---|---|
| Werkwoord | voldoen |
| Werkwoordelik | voldoen |
| Naamwoordelik | voldaan, voldane |
| Negatief | onvoldaan, onvoldane |
- on•vol•daan
- Negatiewe vorm van die naamwoordelike voltooide deelwoord van voldoen. Predikatief of bywoordelik
- Wat nie voldoen is nie, wat nie die gevoel gee om vereistes en reëls beantwoord te het nie
- (…) – ek, vrou
van by die veertig, onvoldaan,
maar oud genoeg om te verstaan
hoe klaar en onkortstondig dít
bewaar bly wat mens nooit besit[1]