Gaan na inhoud

onvoldane

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Voltooide deelwoord
Werkwoordvoldoen
Werkwoordelikvoldoen  
Naamwoordelikvoldaan, voldane  
Negatiefonvoldaan, onvoldane
on•vol•da•ne
Negatiewe vorm van die naamwoordelike voltooide deelwoord van voldoen. Attributiewe vorm van onvoldaan
Wat nie voldoen is nie, wat nie die gevoel gee om vereistes en reëls beantwoord te het nie
  1. Een van die voorwaardes wat bepaald in die wet vermeld word, is dat die hof van die insolvent kan verlang om toe te stem tot vonnis vir betaling van ’n nog onvoldane oorskot van ’n skuld wat teen sy boedel bewys is of bewys kon word.[1]