onvoldoend
Voorkoms
| Teenwoordige deelwoord | |
|---|---|
| Werkwoord | voldoen |
| Bywoordelik | voldoend |
| Attibutief | voldoende |
| Negatief | onvoldoend, onvoldoende |
- on•vol•doend
- Negatiewe vorm van die teenwoordige deelwoord
- Predikatief of bywoordelik: wat nie voldoen nie
- Die verskil kan egter van belang wees as daar ekstra-renate verlies van water plaasvind, byvoorbeeld in die geval van diarree of pireksie, of tydens baie warm weer, omdat die baba se nier nog onvoldoend funksioneer en nie hierdie hipernatremie kan hanteer nie[1]