Gaan na inhoud

onvoldoende

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Teenwoordige deelwoord
Werkwoordvoldoen
Bywoordelikvoldoend
Attibutiefvoldoende  
Negatiefonvoldoend, onvoldoende
on•vol•doen•de
Negatiewe vorm van die teenwoordige deelwoord Attributiewe vorm van onvoldoend
  1. Attributief of gesubstantiveer: wat nie voldoen nie
  1. Die hoeveelheid verteringsensieme is waarskynlik voldoende vir die vertering van vaste voedsels, maar die amilase bly laag in verteringsappe tot min of meer 4 — 5 maande ouderdom en koolhidraatvertering is dus onvoldoende.[1]
Enkelvoud Meervoud
  onvoldoende    onvoldoendes  
Wat onvoldoende is
  1. Gevorderde meteroplossings bied presiese dataanalitika [sic][2] wat industrieë help om onvoldoendes te identifiseer en korrektiewe maatreëls te stel[3]