Gaan na inhoud

onvolledig

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   onvolledig    onvolledige    onvolledigs    
Vergrotend   onvollediger    onvolledigers  
Oortreffend   onvolledigste  
on•vol•le•dig
(chemie), (taalkunde) Nie volkome nie; met iets wat ontbreek
  1. Die volledige verbranding van alkane produseer slegs CO2 en H2O. Nie alle verbrandingsprossese is egter volledig nie. ’n Onvolledige verbranding sal ook koolstofmonoksied (CO) produseer.[1]

    Antonieme

Volledig

    Vertalings

  Vertalings:    onvolledig
Engels: incomplete(en)
Nederlands: onvolledig(nl)