Gaan na inhoud

onvoorspelbaar

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   onvoorspelbaar    onvoorspelbare    onvoorspelbaars    
Vergrotend   onvoorspelbaarder    onvoorspelbaarders  
Oortreffend   onvoorspelbaarste  
on•voor•spel•baar
Wat nie voorspel kan word nie
  1. Hierdie afgelope twee weke voel dit vir my asof die natuur en die weer als so deurmekaar en onvoorspelbaar was.[1]

    Antonieme

Voorspelbaar

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: unpredictable(en)
Nederlands: voorspelbaar(nl)