Gaan na inhoud

onvoorspeld

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Voltooide deelwoord
Werkwoordvoorspel
Werkwoordelikvoorspel  
Naamwoordelikvoorspel, voorspelde  
Negatiefonvoorspeld, onvoorspelde
on•voor•speld
Negatiewe naamwoordelike verlede deelwoord
  1. Predikatief of bywoordelik: wat nie voorspel is of voorspel word nie
  1. Anders as die koringboer van A.D. Keet
    met sy gerwe en gerwe "haas ongeteld"
    was Toontjie se oes veel minder breed,
    die verskyning van 'n bundel onvoorspeld,[1]