Gaan na inhoud

onvoorspelde

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Voltooide deelwoord
Werkwoordvoorspel
Werkwoordelikvoorspel  
Naamwoordelikvoorspel, voorspelde  
Negatiefonvoorspeld, onvoorspelde
on•voor•spel•de
Negatiewe naamwoordelike verlede deelwoord
  1. Attributiewe vorm van onvoorspeld: wat nie voorspel is of voorspel word nie
  1. Hierdie ontstuimigheid het plaasgevind te midde van groot en, in bepaalde gevalle, onvoorspelde veranderinge in die internasionale suiwel- bedryf. [1]