onwaarneembaar
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | |||
|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
| Stellend | onwaarneembaar | onwaarneembare | onwaarneembaars |
- on•waar•neem•baar
- Wat nie waargeneem kan word nie
- Die hoeveelheid fosfiengas wat benodig word om groot hoeveelhede gebergde graan te berook, is bitter min en dus sal die resulterende fosforsuur onwaarneembaar op die graan wees.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|