Gaan na inhoud

onwaarneembaars

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   onwaarneembaar    onwaarneembare    onwaarneembaars  
on•waar•neem•baars
Partitiewe vorm van onwaarneembaar.
  1. Iets onwaarneembaars raak hom om deur die sigbare van die gesig verdere uitdrukking of vergestalting te vind.[1]
  1. HTS Teologiese studies; Moderne persoonsvisies; C.K. Oberholzer; U. Pretoria; 1957