Gaan na inhoud

oogplesiertjie

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Oogplesiertjies
Enkelvoud Meervoud
  oogplesiertjie    oogplesiertjies  
oog + plesiertjie
oog•ple•sier•tjie
'n groot, sterk manspersoon veral een wat aantreklik is.
Die nuwelinge in die dorp is regte oogplesiertjies vir die giggelende tienermeisies.

    Vertalings

  Vertalings:    oogplesiertjie
Engels: hunk(en), eye candy(en)
Nederlands: hunk(nl), bink(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor oogplesiertjie.