Gaan na inhoud

oond

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  oond    oonde    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  oondjie     oondjies  
   
(lêer)
'n toestel wat dit moontlik maak om hoë temperature te bereik en voorwerpe te verhit
As jy elektriese oonde vergelyk met die alternatiewe van hout- en gasaangedrewe oonde, is hulle baie minder ingewikkeld en makliker om doeltreffend te bedryf.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: oven(en)
Nederlands: oven(nl) m

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor oond.