Gaan na inhoud

oorblywend

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Teenwoordige deelwoord
Werkwoordoorbly
Bywoordelikoorblywend
Attibutiefoorblywende
oor•bly•wend
Teenwoordige deelwoord
  1. Predikatief of bywoordelik: wat oorbly, terwyl dit oorbly
  1. Die kroon van die vorige dag se voer is aangeraak, met >50% van die voer oorblywend. [1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: remaining(en)
Nederlands: overblijvend(nl)