Gaan na inhoud

oorblywende

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Teenwoordige deelwoord
Werkwoordoorbly
Bywoordelikoorblywend
Attibutiefoorblywende
oor•bly•wen•de
Teenwoordige deelwoord
  1. Attributiewe vorm van oorblywend: wat oorbly, terwyl dit oorbly
  1. Plaaslike inwoners het ingespring om die oorblywende vis in die Nqwebadam te probeer red. [1]