Gaan na inhoud

oordra

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek dra oor   
(in bysin)   ... dat ek oordra  
Verlede Tyd  ek  het oorgedra    
Teenwoordige deelwoord oordraend   
Verlede deelwoord oorgedrae   
oor + dra
oor•dra
  1. (medies), (landbou) Om 'n siekte na 'n ander dier of plant oor te gee.
  2. Om 'n sinjaal deur te gee
  1. Sommige siektes word deur insekte oorgedra.[1]
  2. Die senu-impulse word met die gehoorsenuwee aan die serebellum oorgedrae vir interpretasie.[2]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: transmit(en)
Nederlands: overdragen(nl)