oordrag
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| oordrag | oordragte |
- oor•drag
- Volgens Macpherson blyk dit dat dié oordrag nie tydens die ampstermyn van sy voorganger, Patricia de Lille, plaasgevind het nie. [1]
- Lees om meer te wete te kom oor COVID-19-oordrag.[2]
- Optimale oordrag van hierdie wringkrag aan die grond om koste-effektiewe voorwaartse beweging te verkry, oftewel traksie.[3]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|