Gaan na inhoud

oorgeblewe

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Voltooide deelwoord
Werkwoordoorbly
Werkwoordelikoorgebly  
Naamwoordelikoorgebly, oorgeblewe
oor•ge•ble•we
Naamwoordelike verlede deelwoord
  1. Predikatief of bywoordelik: wat oorgebly het
  2. Attributiewe vorm van oorgebly: wat oorgebly het
  1. In die eerste plek moet enige oesreste, oorgeblewe van die vorige seisoen, deeglik ingewerk word om sodoende moontlike siektespore (inokulum) te verwyder.[1]
  2. Die oorgeblewe tyd is, vreemd genoeg,
    noudat dit wegsink, ruimer dan tevore.[2]