Gaan na inhoud

oorgebly

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Voltooide deelwoord
Werkwoordoorbly
Werkwoordelikoorgebly  
Naamwoordelikoorgebly, oorgeblewe
oor•ge•bly
Werkwoordelike verlede deelwoord
  1. vorm die verlede tyd van oorbly
  1. Toe het ék alleen oorgebly en hierdie groot gesig gesien, en geen krag het in my oorgebly nie, en my gesonde kleur het aan my verander [1]
Naamwoordelike verlede deelwoord
  1. Predikatief of bywoordelik: wat oorgebly het
  1. Trek van wolf gaan haal in Nelspruit, oorgebly by badplaas. [2]