oorgee¹
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | oorgee¹ |
| Verlede Tyd | ek | het oorgegee¹ |
- (1) Die laaste rebelle het hulself uiteindelik oorgegee.
- (2) Die wag het die misdadiger aan die polisie oorgegee.
- (3) Hy het roekeloos begin leef, homself oorgegee aan drank.
- (4) Gee jou lewe oor aan God.
- (1) Hy gee (hom) oor. > He gives himself up.//He surrenders.//He lays down his arms.
- (2) Sy gee haar aan (die polisie) oor. > She delivers/gives herself up to (the police).
- (3) Hy gee (hom) oor aan (die vyand). > He surrenders to (the enemy).//He capitulates to (the enemy).//He abandons himself to (the enemy).