Gaan na inhoud

oorgeplaaste

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Voltooide deelwoord
Werkwoordoorplaas
Werkwoordelikoorgeplaas  
Naamwoordelikoorgeplaas, oorgeplaaste
oor•ge•plaas•te
Naamwoordelike verlede deelwoord
  1. Attributiewe vorm van oorgeplaas: wat oorgeplaas is of word
  1. [D]e vos sê kommer heers oor die veiligheid van die oorgeplaaste werkers se poste by die sarcc.[1]
Enkelvoud Meervoud
  oorgeplaaste    oorgeplaastes  
'n Persoon wat oorgeplaas is
  1. Volgens hom het die ouers en leerders wat onder die herskrywers en oorgeplaastes val 'n ooreenkoms met die Oos-Kaapse onderwysdepartement (OKOD) gehad.[2]