Gaan na inhoud

oormaat

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  oormaat    oormate  
oor + maat
oor•maat
  1. Hoeveelheid wat meer as genoeg of te veel is
  2. (chemie) Meer as wat die stoigiometriese verhouding vereis
  1. Kuberveiligheid: Oormaat selfvertroue kan jou ondergang beteken.[1]
  2. Hieruit is dit duidelik dat die oormaat molibdaat nie te groot moet wees nie, andersins verskuif die golflengte van maksimale absorpsie en word 'n nou band verkry. [2]
Oormatig

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: excess(en)
Nederlands: overmaat(nl) v/m
  1. Netwerk24; Sake, tegnuus; Stefani Terblanche; 2025
  2. DIE BEPALING EN VERSPREIDING VAN SPOORELEMENTE IN AFSETTINGSGESTEENTES VAN DIE GROEP PRETORIA; REINHARD GUSTAV BÖHMER; proefskrif; 1977