oorplaas
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | plaas oor |
| (in bysin) | ... dat ek | oorplaas |
| Verlede Tyd | ek | het oorgeplaas |
| Onbepaalde wys | oor te plaas | |
| Verlede deelwoord | oorgeplaaste | |
- oor•plaas
- Om na 'n ander plek te skuif
- Die hospitaalbestuur het noodmaatreëls geaktiveer en die nege pasiënte is na 'n ander saal, met 'n stabiele kragtoevoer oorgeplaas. [1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|