oorsaaklikheid

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  oorsaaklikheid     oorsaaklikhede  

Woordafbreking

oor•saak•lik•heid

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

Die onomkeerbare verband wat tussen twee gebeurtenisse bestaan, waar die eerste gebeurtenis (die oorsaak) aanleiding gee tot die tweede gebeurtenis (die gevolg).

    Sinonieme

kousaliteit

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: causality(en)
Nederlands: oorzakelijkheid(nl)