oorskiet
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | dit | skiet oor |
| Verlede Tyd | dit | het oorgeskiet |
| Onbepaalde wys | oorskiet | |
- om die oortollige res te wees
- Maar so het onreëlmatige stukke grond tussen die afgebakende plase oorgeskiet, wat “uitvalgrond” genoem is. [1]
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | oorskiet |
| Verlede Tyd | ek | het oorskiet |
- om verder te skiet as wat die bedoeling was
- Vliegtuig oorskiet landingstrook op George.[2]
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| oorskiet |
- Kos wat oorgebly het
- Moet kinders toegelaat word om die oorskiet van die nagmaal te eet?[3]