Gaan na inhoud

oorstroom

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek oorstroom  
Verlede Tyd  ek  het oorstroom    
Teenwoordige deelwoord oorstromend   
Verlede deelwoord oorstroomd
oorstroomde   
oor•stroom
Om met 'n stroom water te bedek
  1. Waterafloop op teerpaaie is hoog. Indien stormwaterpype en -slote verstop is, sal die strate (en nabygeleë gebiede) oorstroom.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: inundate(en), flood(en)
Nederlands: overstromen(nl)