oortrokke
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord |
|---|
| oortrokke |
- Met 'n negatiewe balans;
- Wat oortrek is of kan word.
- Die kerk se oortrokke rekeninge het sorg en kommer gebaar.
- My bankrekening het 'n oortrokke fasiliteit.
- Die woord kan ook na bewolkte weer verwys, maar dis minder algemeen. Sien betrokke.
| Vertalings: 1. Met 'n negatiewe balans | |||
|---|---|---|---|