Gaan na inhoud

oorverhitting

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  oorverhitting     
oor•ver•hit•ting
'n Temperatuurtoename bo 'n waarde wat die stelsel kan weerstaan
  1. Oorverhitting van die geleiers kan tot gevolg hê dat die isolering smelt en kan selfs ’n brand veroorsaak.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: overheating(en)
Nederlands: oververhitting(nl) v