Gaan na inhoud

opdroog

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek droog op   
(in bysin)   ... dat ek opdroog  
Verlede Tyd  ek  het opgedroog  
Onbepaalde wys op te droog   
Teenwoordige deelwoord opdroënd   
Verlede deelwoord opgedroogde   
op + droog
op•droog
  1. Om deur verdamping droog te raak
  2. (figuurlik) Om te verdwyn
  1. Nadat die wateruitlating begin het, het die kofferdam reeds opgedroog en op 7 Augustus 2025 gaan bouwerk daar voort. [1]
  2. Met staatshulp wat opgedroog het en hofsake oor salarisse wat dreig, het nog van Denel se direkteure skynbaar die hasepad gekies.[2]
Opdroë

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: dry up(en)
Nederlands: opdrogen(nl)
Xhosa: ukuqwayita