openbaar
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | |||
|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
| Stellend | openbaar | openbare | |
- open•baar
- Vir almal bedoel; vry toeganklik; openlik.
- Wikiwoordenboek is openbaar en sal dit ook altyd bly.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | openbaar |
| Verlede Tyd | ek | het geopenbaar |
- Wat voorheen 'n geheim was algemeen bekend maak.
- Die direksie openbaar 'n ingrypend herorganisasieplan.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| openbaar | — |
- Die publieke sfeer; waar mense jou kan sien.
- Sy het nie gereeld in die openbaar verskyn nie.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| Byvoeglike naamwoord | ||
|---|---|---|
| Stellend | ||
| Onverboë | openbaar | |
| Verboë | openbare | |
| Partitief | openbaars | |
- Hulp:IPA: [o.pən.ˈbar]
-
(lêer)
- open•baar
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | openbaar o |
- eerste persoon enkelvoud teenwoordige tyd van openbaren
- (by inversie) tweede persoon enkelvoud teenwoordige tyd van openbaren
- gebiedende wys van openbaren
- 1.: Ik openbaar.
- 2.: Openbaar je?
- 3.: Openbaar!
Kategorieë:
- Woorde in Afrikaans van lengte 8
- Retrograad van Afrikaans
- Woorde in Afrikaans
- Byvoeglike naamwoorde in Afrikaans
- Werkwoorde in Afrikaans
- Selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Telbare selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Woorde in Nederlands van lengte 8
- Woorde in Nederlands
- Byvoeglike naamwoorde in Nederlands
- Woorde met oudio in Nederlands
- Selfstandige naamwoorde in Nederlands
- Werkwoordvorme in Nederlands