Gaan na inhoud

opening

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  opening    openings, openinge  
o•pe•ning
  1. 'n Plek wat toegang bied tot iets wat afgesluit is
  2. 'n Instelling of organisasie toeganklik maak
  1. Breed slaan op die oppervlak van byvoorbeeld 'n straat, tafel, rivier of 'n hoed se rand, en wyd op die ruimte wat ingeslote is of wande het: 'n wye mou, romp, pyp, kloof of opening.[1]
  2. Die geskiedkundige eerste akademiese opening van Akademia se Paarl-kampus het op Dinsdag 3 Februarie 2026 plaasgevind.[2]