Gaan na inhoud

opgetel

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Voltooide deelwoord
Werkwoordoptel
Werkwoordelikopgetel  
Naamwoordelikopgetel, opgetelde
op•ge•tel
Werkwoordelike verlede deelwoord
  1. vorm die verlede tyd van optel
  2. vorm die lydende vorm van optel
  1. Ek het Lente dadelik weer opgetel en vir Dewald geskreeu om te kom help. Sy was duidelik besig om 'n seizure te hê[1]
  2. Dit kan terloops opgetel word op 'n skandering wat vir ander doeleindes gedoen word of in 'n biopsie van die galblaas nadat dit verwyder is [2]
Naamwoordelike verlede deelwoord
  1. Predikatief of bywoordelik: wat opgetel is of word
  1. Ook in Thailand is 'n jaar 12 maande. Dus word 12 keer daardie bedrag opgetel by die 'belasbare inkomste' wat daardie jaar in Thailand ingebring is. [3]