opgetelde
Voorkoms
| Voltooide deelwoord | |
|---|---|
| Werkwoord | optel |
| Werkwoordelik | opgetel |
| Naamwoordelik | opgetel, opgetelde |
- op•ge•tel•de
- Naamwoordelike verlede deelwoord
- Attributiewe vorm van opgetel: wat opgetel is of word
- Dít doen Ngobeni deur abstrakwerke te skep deur opgetelde voorwerpe, gedrukte advertensies en voorwerpe, saam met verf op seildoek te gebruik. [1]