Gaan na inhoud

opja

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek ja op   
(in bysin)   ... dat ek opja  
Verlede Tyd  ek  het opgeja, opgejaag        
op + ja
op•ja
om uit sy wegkruipplek te verdryf
Die hond het 'n haas opgeja.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: flush(en)
Nederlands: opjagen(nl)