Gaan na inhoud

opklitsing

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  opklitsing     
Teenstanders glo dat opklitsing politieke aktivisme tot 'n blote muisklik verminder, wat getalle oplewer met min of geen werklike betrokkenheid of verbintenis tot die saak nie.

    Sinonieme

opklieking