Gaan na inhoud

oplet

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek let op   
(in bysin)   ... dat ek oplet  
Verlede Tyd  ek  het opgelet  
Onbepaalde wys op te let   
Teenwoordige deelwoord oplettend     
op + let
op•let
Om 'n mens se aandag op iets te konsentreer
  1. Jy sal oplet dat die grens waar die twee lae ontmoet, nie altyd duidelik is nie.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: pay attention(en), notice(en)
Nederlands: opletten(nl)