Gaan na inhoud

oplos

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek los op   
(in bysin)   ... dat ek oplos  
Verlede Tyd  ek  het opgelos        
op•los
  1. 'n Probleem opklaar; tot 'n bevredigende einde bring.
  2. Mengsel wat vorm as 'n stof in 'n vloeistof verdwyn.
  1. Ons moet die moordsaak spoedig oplos.
  2. Goud kan in kwik oplos.

    Vertalings

  Vertalings:    oplos
Engels: solve(en), dissolve(en)
Nederlands: oplossen(nl)