Gaan na inhoud

opsetlik

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   opsetlik    opsetlike    opsetliks    
Vergrotend   opsetliker     
Oortreffend   opsetlikste  
op•set•lik
Met bewuste bedoeling gedoen.
Die onderwyser maak 'n opsetlike fout op die bord om te kyk of die kinders nog wakker is.

    Vertalings

  Vertalings:    opsetlik
Engels: intentional(en)
Nederlands: opzettelijk(nl)
Bywoord
opsetlik
Met bewuste bedoeling gedoen.
Hy het opsetlik nie na sy werk gegaan nie.

    Vertalings

  Vertalings:    opsetlik
Engels: intentional(en)
Nederlands: opzettelijk(nl)